Wat lees jy? Feite of fiksie?

Onthou jy op skool jou onderwyser het vir jou gesê, lees maak slim? Wat geniet jy om te lees en waarom?

Volgens Inspirationboost is daar agt top redes waarom lees, hetsy van feiteboeke of fiksie, so belangrik is.

  • Blootstel aan nuwe dinge.
  • Bevorder selfverbetering.
  • Verbeter begrip.
  • Leer jou om voorteberei voor jy aksie neem in situasies.
  • Win ondervinding van ander mense in.
  • Voorsien jou van hulpmiddels vir kommunikasie.
  • Verbeter jou konsentrasie vermoë en stimuleer jou brein.
  • Gee jou verbeelding en kreatiwiteit ‘n hupstoot.

Lees verder hier waarom lees so goed is vir jou.

Lees ook ander artikels hier in Vrouwees.

Follow by Email
Instagram
%d bloggers like this:
Enable Notifications    Ok No thanks