Vrouwees se R80 000 make-over wenner: Jean Viljoen

Jean Viljoen (60) was altyd skaam om te lag, omdat sy gevoel het haar tande is nie mooi genoeg nie. Haar dogter, Hercia Viljoen, het haar vroeër hierdie jaar vir die Vrouwees make over-kompetisie, deur Dentists @ Memorial geborg, ingeskryf. Die kompetisie, ter waarde van R80 000, het ’n nuwe stel tande, bietjie estetiese veranderinge, hare, grimering, ’n fotosessie en klere en juwele vir die fotosessie ingesluit.

Gelukkig getroud

Jean is al vir die grootste gedeelte van haar lewe met haar man, Stephen, getroud en die paartjie het drie kinders. “Ek is deesdae gelukkig om by die huis te wees.”

Jean was nie altyd tevrede met haar voorkoms nie en was veral ongelukkig met haar tande. “Die grootste rede waarom daar so baie werk aan my tande was, was omdat my byt baie oneweredig was, as gevolg van tande wat getrek was. As mens nie sorg dat tande wat getrek is, vervang word nie, werk niks meer reg wanneer jy kou nie en lei dit tot meer tandverlies en is dit op die ou end baie werk en ’n duur storie om dit weer reg te kry.

Baie dankie aan ons medewerkers wat hierdie make over moontlik gemaak het!

Nicqie Robinson van Nicqie – Identiteits-stilis, Janez Clarke Ruiterz, Scarlett Rose Hair Boutique, Dr. Grebe – Dentists at Memorial, Foschini Diamond Pavillion Mall Kimberley.

Lees Jean se storie verder hier:

10 thoughts on “Vrouwees se R80 000 make-over wenner: Jean Viljoen

  1. 791959 346415As I web-site possessor I believe the content material here is rattling excellent , appreciate it for your hard work. You should keep it up forever! Best of luck. 463017

  2. 481499 170168Thank you for the sensible critique. Me and my neighbor were just preparing to do some research on this. We got a grab a book from our region library but I think I learned more clear from this post. Im really glad to see such outstanding info being shared freely out there. 429534

  3. 68618 871441Hi, you used to write superb articles, but the last several posts have been kinda boring I miss your tremendous posts. Past few posts are just a little out of track! 656800

  4. 784720 623611Hey, you used to write great, but the last few posts have been kinda boringK I miss your great writings. Past few posts are just a bit out of track! come on! 616456

  5. 754562 594767I just want to tell you that Im really new to weblog and honestly liked this internet web site. Far more than likely Im planning to bookmark your weblog post . You definitely come with exceptional articles and reviews. Bless you for sharing your web site. 526607

Leave a Reply

Your email address will not be published.

Follow by Email
Instagram
%d bloggers like this:
Enable Notifications    OK No thanks