Vrouwees parfuum

R340.00

Available on backorder

SKU: V01 Category:

Description

Elegant, sag en eg. Ekslusief en uniek deur Vrouwees geformuleer vir dames wat sukkel met allergië en sensitiwiteit vir nagemaakte geure. Ons parfuum is spesiaal geskep uit neutrale alkohol en suiwer essensiële olies. Dit ruik sag en oorweldig nie die reuksintuig nie.

Essensiële olies soos roos en sandalhout wat kosbaar en uitsonderlik is, word in ons formule gebruik. Saam met ons geheime essensiële olie wat hierdie parfuum balanseer, vorm dit ‘n nuwe geur wat nêrens anders te vinde is nie.

Bestel hier:

hallo@vrouwees.com

Mariaan – 060 669 2852

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Vrouwees parfuum”

Your email address will not be published. Required fields are marked *