-
Prioriteite Mens se prioriteite verander beslis met ouderdom. Ek was nog nooit ‘n ambisieuse mens nie, maar het nog altyd probeer om my beste te lewer in enige verantwoordelikheid of
-
Prioriteite. Dis ‘n groot woord wat min mense regtig verstaan. Prioriteite in my oë is wie jy as mens is en wat vir jou belangrik is in die lewe. Vir
-
Hierdie is seker een van die moeilikste dinge waarmee ons vrouens daaglik struikel. Wie is ek? Is ek gelukkig?Hhoe kry ek myself om gelukkig te wees? Wat wil ek in
-
Ek sien myself as ‘n baie vriendelike persoon. Ek glo regtig dat ek ‘n diep-omgee-mens is. Ek is sensitief vir ander se gevoelens, maar kry self maklik seer. Ek is
-
My mees openlikste siening van myself is dat ek ‘n harde persoon is. Ek het ‘n klein hartjie, met die wêreld se omgee binne-in, maar ek versteek dit agter ‘n
-
Ek is ‘n ma van drie dogters, ouma van agt kleinkinders, mense wat my ken hou van my, vertrou my. Ek het my drie dogters grootgemaak met geen hulp nie. In die
-
By Vrouwees wil ons vrouens verbeter, laat glo in jouself, jou laat goed voel, verryk en wys hoe wonderlik jy regtig is. Ons is besig met ‘n Sielstorie-reis. Waar ons

Onthou jy op skool jou onderwyser het vir jou gesê, lees maak slim? Wat geniet jy om te lees en waarom? Volgens Inspirationboost is daar agt top redes waarom lees,
-
Essensiële olies en hul genesende eienskappe is nie ‘n nuwe konsep nie; dit bestaan al duisende jare. In die ou dae is hierdie tipe olies as medisyne, velsorgmiddels en parfuum
-
Wat is dit? Ultrasoniese liposuiging word gebruik vir die hermodellering van die liggaam, nie net om gewig te verminder nie. Ons is almal vertroud met die probleme van die verlies