Ons top 10 ”make over” finaliste

Dié 10 dames staan ‘n kans om ‘n “make-over” van ‘n leeftyd te wen!

Dr. Carlo Grebe, van Dentists @ Memorial, sal die wenner se tande regmaak, mooimaak, witmaak. Dr. Riaan Liebenberg sal help met estetiese verbetering van die vel. Gaan stem vir die persoon wie jy dink dit die meeste verdien! Tesame met jou stem en die beoordeelaars, sal ‘n wenner gekies word.

Al wat jy moet doen, is volg die skakel om hulle artikel te lees. Jou ‘view’ tel as ‘n stem.

Follow by Email
Instagram
%d bloggers like this:
Enable Notifications    Ok No thanks