Foto: Canva

“Ek is die deurskyndende een”

By Vrouwees wil ons vrouens verbeter, laat glo in jouself, jou laat goed voel, verryk en wys hoe wonderlik jy regtig is.

Ons is besig met ‘n Sielstorie-reis. Waar ons jou aanmoedig om saam met ons die pad te stap om jouself te vind.

Soos jy glo, so is jy

Wat jy oor jouself glo, jou lewe en die wêreld skep en trek meer van die dieselfde na jou toe aan. As jy kan verander hoe jy na die realiteit om jou kyk en jou eie diep sielstorie herskryf, kan jy jou lewe begin verander. 

Vrouwees se sielsvrae:

Wat is jou diepste, mees eerlikste, openlikste siening van jouself? Wat glo jy is jou sielstorie? Hoe sien jy jouself?

“Ek is die deurskynende enetjie. Die een wat wegraak in die skare. Ek voel ek kan soveel beteken, maar dit is asof ek wegraak en niemand sien my waarde raak nie. Ek voel asof ek myself aan almal moet regverdig anders verstaan hulle nie.”

1 thought on ““Ek is die deurskyndende een”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Follow by Email
Instagram
%d bloggers like this:
Enable Notifications    Ok No thanks