Kies nou jou stylvolle kombuis by GW Graniet

Wat is Ceasarstone-kwarts?

Kwarts is een van die sterkste minerale in die natuur. Dit bied ‘n merkbare weerstand teen vlekke, skrape en krake en ook ondeurdringbaar vir hitte en koue en algemene huishoudelike chemikalieë. Dit sorg vir ‘n mooi en duursame oppervlak.

Waar kry jy die oorspronklike Ceasarstone-kwarts?

Besoek GW Graniet vandag by Delfosstraat 1, Kimdustria en kies jou gunstelingontwerp.

Besigtig ook hulle graniet- en marmersteen. Hulle spesialiseer nie net in kombuise nie, maar ook in die volgende: badkamers, braai-areas, trappe, muurbedekkings, kaggels en plaveisel-stene.

Klik hier om met hulle te gesels vir meer inligting: 053 841 0663

Kyk hier vir kombuis-inpirasie.

Follow by Email
Instagram
%d bloggers like this:
Enable Notifications    Ok No thanks