C-Clean handsaniteerders nou in voorraad

Ons het weer C-Clean handsaniteerder in voorraad!

Met 90% alkohol en essensiële olies, werk dit kragtig kieme teen sonder om die hande uit te droog.

Slegs ‘n paar druppels nodig op ‘n slag.

R45 vir 50ml.

Bestel nou by Mariaan – 060 669 2852

Follow by Email
Instagram
%d bloggers like this:
Enable Notifications    Ok No thanks